'n Netwerk vir amateur (en professionele) fotograwe, waar ons op 'n prettige manier fotografie leer.

Latest Activity

Jimmy Jim James posted a photo
46 seconds ago
Anita du Toit commented on Elizabeth Kendall's photo
Thumbnail

Winter

"Baie mooi eenvoudige foto Elizabeth"
51 seconds ago
Joanette Le Cornu liked cornelius ungerer's photo
1 minute ago
Corne Lourens commented on Elaine de Bruin's photo
Thumbnail

Forked Tailed Drongo

"Sjoe Elaine, dis 'n pragtige foto"
1 minute ago
Gerrie Lambrechts commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Seegrassie

"Dankie Elizabeth."
2 minutes ago
Anita du Toit commented on Corne Lourens's photo
Thumbnail

Dag 44 * Projek 365

"Mooi kreatief Corne"
3 minutes ago
Gerrie Lambrechts commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Herfs is die Boland

"Dankie Anita duT, Hennie en Magret ek waardeer en leer baie by julle."
3 minutes ago
Doret Le Cornu commented on Doret Le Cornu's photo
Thumbnail

Sy kop is vol strooi

"Dankie, Rassie, Joanette en Hannelie."
4 minutes ago
Jimmy Jim James commented on Jimmy Jim James's photo
Thumbnail

Mosaic Mural

"Dankie Gerrie L"
4 minutes ago
Jimmy Jim James commented on Jimmy Jim James's photo
Thumbnail

Mural

"Dankie Gerrie L (sê jou predikant dan nie jy moet opkyk nie? )    :))"
4 minutes ago
Doret Le Cornu commented on Doret Le Cornu's photo
Thumbnail

By op Jakobsregop blom

"Dankie, Hannelie"
5 minutes ago
Anita du Toit commented on Elizma Fourie's photo
Thumbnail

Seekoeie

"Wow maar dis mooi Elizma, Tot die haartjies op die neus kan getel word!"
5 minutes ago
Joanette Le Cornu liked Doret Le Cornu's photo
5 minutes ago
Corne Lourens commented on Gerrie van Vuuren's photo
Thumbnail

Alleen op wag

"Dit is pragtig Gerrie! Hou van die agtergrond wat so tipe kamoflering vir die ou dingetjie gee. "
5 minutes ago
Joanette Le Cornu commented on Hannelie Le Cornu's photo
Thumbnail

Swart kat in die nag

"Pragtig,maar volgens my is sy nie regtig swart nie. . .:-)"
6 minutes ago
Doret Le Cornu commented on Doret Le Cornu's photo
Thumbnail

Waterval

"Dakie vir die raad, Hennie en Donald ek sal ondhou met my ander fotos wat ek gaan neem."
6 minutes ago
Anita du Toit commented on cornelius ungerer's photo
Thumbnail

wurm

"Mooi Cornelius"
7 minutes ago
Jimmy Jim James commented on Jimmy Jim James's photo
Thumbnail

Herfs Vallei

"Hallo Elizabeth. Welkom by ons, Dankie vir jou terugvoer"
7 minutes ago
Joanette Le Cornu liked Hannelie Le Cornu's photo
7 minutes ago
Jimmy Jim James commented on Jimmy Jim James's photo
Thumbnail

Mural

"Dankie Hennie - ek sal met jou saamstem, maar die winkelsentrum het verkies om die argitektuur te spotlight ipv die plante wat plastiek is"
7 minutes ago

Notes

Nuwe Temafoto's

Nuwe tema:

Ons nuwe temafoto-kompetisie is vir Mei en Junie . Dit gaan sommer 'n heerlike uitdaging wees.

Ons nuwe tema vir ons temafoto kompetisie is - "Sprakelose Sprankel." Laai gerus jou foto met die titel: "Temafoto: Sprakelose Sprankel" voor 20:00 op Sondagaand 17 Junie om 20:00.

Die wenner sal twee van my motiverings DVD's wen. So laat waai gerus met julle inskrywings. Die sluitingsdatum is…

Continue

Created by Igno van Niekerk Mar 28, 2011 at 3:52pm. Last updated by Igno van Niekerk on Saturday.

 

Photos

Loading…
  • Add Photos
  • View All

Blog Posts

Waarom rekord-foto's belangrik is.

Posted by Igno van Niekerk on May 26, 2012 at 1:30pm 6 Comments

Net na Benno se verjaardag in Januarie sien ek en Arne die advertensie vir die Jack Russell bastertjies. Benno was lankal vol planne vir sy eie hondjie, en op die ingewing van die oomblik bel ons die nommer. 'n Paar ure later word Survivor deel van ons gesin. Sy naam is Survivor, word ons vertel, "omdat hy die aand van sy geboorte buite vergeet is, en eers die volgende dag daar gekry is."

En so het Survivor deel van ons gesin geword!…

Continue

Kommentaar en Wenners van ons Lugkastele in Lekkergoedland

Posted by Igno van Niekerk on May 26, 2012 at 12:47pm 6 Comments

Hallo Almal,

Kom ons loer na die "Lugkastele in Lekkergoedland" foto's om die wenner te bepaal. By elke foto is kommentaar.

Hier is Des se weergawe, kompleet met besemvlieers!

Kommentaar: Des, dis 'n pragtige kreatiewe poging! Die…

Continue

HDR vs. Manual blending

Posted by Juan Wernecke on May 24, 2012 at 12:31pm 3 Comments

High Dynamic Range vs. Manual Blending

 

As you all know, the human eye can see several exposures, but your camera can only capture one at a time, therefore making it very hard to get similar results when capturing a photograph. There is however a solution to make it easier as well as achievable. It’s also very enjoyable and the results are much more satisfying compared to a single exposure!

For both of these methods, I do recommend shooting RAW at all…

Continue

Inskrywings vir die "Lugkastele in Lekkergoedland" kompetisie

Posted by Igno van Niekerk on May 20, 2012 at 7:30pm 3 Comments

Hallo Almal,

Hier is solank die inskrywings vir die Lugkastele in Lekkergoedland kompetisie...Loer gerus of ons dalk iewers ene oorgeslaan het. Laat weet dan net gou in die "Comments" afdeling.

Hier is Des se weergawe, kompleet met besemvlieers!…

Continue

Terug by Fotoskool

Posted by Hennie Cronjé on May 16, 2012 at 8:39pm 11 Comments

'n Kort Kaapse Trippie

Posted by Robbie on May 15, 2012 at 8:30pm 6 Comments

Ek moes onlangs 'n paar werkswinkels en klasse in Kaapstad aanbied. Ek vlieg gewoonlik in, doen die ding en vlieg dan uit  maar as gevolg van sekere…

Continue

Pret met die afneem van blomme

Posted by Igno van Niekerk on May 13, 2012 at 8:46pm 1 Comment

Dikwels kan mens jou fotografie verbeter deur sekere “opstellings” te maak wat ‘n storie te vertel. Tog, baie mense voel dat hulle iets meer natuurlik wil afneem. Die natuur bied ongelooflike “opstellings” waar jy pragfoto’s kan neem in areas waar ander mense eenvoudig sal verbystap.

Een van die ideale maniere om jou oog op te skerp vir dinge in die natuur is om blomme te begin afneem. Die eerste ding wat jy gaan agterkom is dat mens graag die agtergrond so eenvoudig as moontlik sal…

Continue

"Photo Challenges"

Posted by Tillie Beaton on May 13, 2012 at 4:21pm 0 Comments

Ek het die volgende twee "photo challenges" gekry, indien julle sou belangstel.  Die een is vir die 15de, dus moet julle vinnig spring.  Ek kan nie "vouch" vir dit nie, so as enigiemand meer inligting het, laat weet ons maar:

1.  http://www.aday.org/

On this one single day we ask you to pick up your camera and help us photograph daily life. What is close to you? What matters to you? We will connect your images to images from all around the…

Continue

As jy groot leers met vriende wil deel

Posted by Igno van Niekerk on May 8, 2012 at 7:30pm 7 Comments

Hallo Fotoskolers,

Die meeste van julle is seker al bewus van dropbox. Dit is 'n program wat jou in staat stel om groot "files" met vriende te deel. Ook sommer 'n lekker rugsteunplek vir foto's.

Ek beveel dit met graagte aan, synde ek dit meer en meer gebruik, en baie gelukkig is daarmee.

Hier is 'n skakel. www.dropbox.com

As jy aangesluit het, nooi ook gerus jou vriende en kry op daardie wyse ekstra…

Continue

Kerkhowe fotografie

Posted by Piet Roos on May 7, 2012 at 2:19pm 6 Comments

Ek was Saterdagmiddag in Rebeccastraat Kerkhof in Pretoria Wes toe die opsigter my wegjaag - geen fotografie toegelaat nie!

Het julle dit al beleef?  Ek dink hy wou omkoopgeld hê.

Chat

Active Conversations

Disconnected (12 online)

    Disconnected

    You are disconnected from chat. Connect to join the chat.

    Suspended From Chat

    Sign up to chat on Fotoskool.

    Sign Up

    Top Content 

    1 Vissermanne teen sononder

    Vissermanne teen sononder

    Added by Magret Theron on May 25, 2012

    2 Round 2, fight! :)

    Round 2, fight! :)

    Added by Juan Wernecke on May 23, 2012

    3 Sunset Souvenirs

    Sunset Souvenirs

    Added by Rudi Kleynhans on May 25, 2012

    4 Sonsondergang in my venster

    Sonsondergang in my venster

    Added by Corne Lourens on May 23, 2012

    5 Simonsberg in die wingerd

    Simonsberg in die wingerd

    Added by Jimmy Jim James on May 23, 2012

    6 Beligting & Trappe

    Beligting & Trappe

    Added by Jimmy Jim James on May 24, 2012

    7 Plaaspad

    Plaaspad

    Added by Anita du Toit on May 23, 2012

     
     
     

    Forum

    My Curser

    Started by Karien Booysen. Last reply by Karien Booysen 8 hours ago. 1 Reply

    Trou Fotograaf in wording.... ek wens ;)

    Started by Lindi van Deventer. Last reply by Charles Whitehead yesterday. 4 Replies

    PVC Backdrop Kreukels

    Started by Jerry Le Roux. Last reply by Elizma Fourie on Sunday. 3 Replies

    Logo op foto deur photoshop

    Started by Nadia. Last reply by Jacques Wainwright on Sunday. 10 Replies

    Area vir couple shoot in

    Started by PC Potgieter on Saturday. 0 Replies

    Lightroom - Fotos save

    Started by Nadia. Last reply by Charles Whitehead on Saturday. 2 Replies

    Hoe en Lae resolusie fotos

    Started by Nadia. Last reply by Charles Whitehead on Thursday. 3 Replies

    Ek benodig Fotoskolers raad : zoom of vaste (?) lense ?

    Started by Adriaan (kobus). Last reply by Adriaan (kobus) May 22. 12 Replies

    Photoshoot vir 'n besigheid

    Started by Nadia. Last reply by Nadia May 22. 4 Replies

    Verandering van background

    Started by Henriette Zeelie. Last reply by Albert May 22. 4 Replies

    Benodig raad vir opslaan studio

    Started by Nickie Kotze. Last reply by Gerhard Beukes May 20. 1 Reply

    DVD

    Started by Donald Daniel Jacobs May 15. 0 Replies

    Iso stelling

    Started by Marie Meiring. Last reply by Marie Meiring May 14. 6 Replies

    Nikon 24-120

    Started by Chris Jooste. Last reply by Albert May 13. 14 Replies

    Help in ver band met photoshop

    Started by Luzanne Barnard. Last reply by Luzanne Barnard May 10. 2 Replies

    Oudtydse Foto Tema

    Started by Ezette Du Toit May 8. 0 Replies

    Sien iemand se verstellings so...

    Started by Michael Cronje. Last reply by Frans van Heerden May 6. 3 Replies

    lense

    Started by Albert May 3. 0 Replies

    Karoo-dam en dorp

    Started by Elize Perrin May 2. 0 Replies

    Help nodig met Photoshop

    Started by Nadia. Last reply by Albert May 1. 17 Replies

    Members

    Badge

    Loading…

    © 2012   Created by Igno van Niekerk.

    Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

    google-site-verification: google66c860d217920dd7.html