Adobe en Nikon - Troufotografie in Bloemfontein, Durban, Kaapstad en Johannesburg

Event Details

Adobe en Nikon - Troufotografie in Bloemfontein, Durban, Kaapstad en Johannesburg

Time: August 1, 2012 from 10am to 12pm
Location: Bloemfontein, JHB, Kaapstad, Durban
Street: Sien inligting op web
City/Town: Bloemfontein, Johannesburg, Kaapstad, Durban
Event Type: nikon, troufotografie, en, adobe, sagteware
Organized By: Igno van Niekerk
Latest Activity: Mar 15

Export to Outlook or iCal (.ics)

Event Description

In nog 'n 2 uur sessie deel 'n Nikon fotograaf en 'n Adobe spesialis inligting. Hierdie keer is dit troufotografie. Moenie die geleentheid mis nie, dit is kosteloos.

Registreer by hierdie skakel:

http://www.adobetraining.pro/snapshot/weddingphotography.html

Comment Wall

Comment by Rean3 Keuler-Nortje on March 15, 2013 at 3:17pm

Igno, is daar dalk weer 'n troufotografiese sessie soos bogenoemde wat dalk beplan word vir 2013? Sal dit graag wil bywoon.

Comment by Igno van Niekerk on August 1, 2012 at 6:51pm

Baie dankie vir die terugvoer, Bertie - ek waardeer dit!!

Groete

Igno

Comment by Bertie Johan Theron on August 1, 2012 at 5:20pm

Igno baie dankie vir al die reëlings rondom vanoggend se lesings. Ek het dit baie leersaam gevind. Ek gaan verseker probeer om meer by julle te kom kuier!

Comment by Bertie Johan Theron on July 17, 2012 at 8:44pm

Hi Igno.

Ek is daar!

Comment by Marelise van Niekerk on July 16, 2012 at 9:15am

Hi Igno. 

Is daar nie n manier om n groter venu te kry nie...? Ek self en n hele paar ander wil ook graag die sessie by woon maar Adobe se web page se daar is nie meer plek nie en het ook nie eers n wag lys sodat julle kan sien hoefeel mense dit nog sal wil doen nie. 

Ons het met die vorige sessie gese ons gan Light Room en work flow meer bespreek en dis alby dinge waarvan ek meer wil leer.

Regtig dankie vir die geleenthede.

Marelise

© 2013   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html