June 9, 2012 from 9am to 2pm – Toringlaan 5, BloemfonteinSaterdagoggend, 9 Junie vanaf 09:00 tot 14:00 gaan ons kyk na verstellinge op die kamera en die effek wat dit op foto's het. Ons kyk ook na die beginsels van fotografiese komposisie- Kostes: R 400.0…Organized by Igno van Niekerk | Type: basiese, fotografie
July 28, 2012 from 9am to 4pm – Toringlaan 5, BloemfonteinOns hou twee kostelose sessies waar julle kan kom speel met Sony se nuutste kameratoerusting in 'n ateljee-opset, sowel as op 'n uitstappie. Alles onder die leiding van professionele fotograaf Robbie…Organized by Igno van Niekerk & Robbie Aspeling | Type: sony, kameras, -, fotostap, en, ateljeesessie
August 4, 2012 from 9am to 5pm – Toringlaan 5, BloemfonteinKom leer jou kamera se eksterne flash ken saam met Eric Palmer.
Ons kan weens die praktiese aard van die kursus net 10 mense akkommodeer en sodra jy registreer sal ons 'n deposito versoek, aangesien…Organized by Igno van Niekerk en Hennie Cronje | Type: flitsfotografie