Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
November 10, 2012 from 9am to 2pm – 5 Toringlaan, Spitzkop, Bloemfontein In hierdie kursus leer jy meer van jou kamera (hoe die lensopening, sluiterspoed en ISO werk), asook die beginsels van fotografiese komposisie. Die kursus is gerig op beginners. Kostes beloop R400.00… Organized by Igno van Niekerk | Type: basiese, fotografie
May 14, 2013 from 6pm to 7pm – Toringlaan Bloemfontein (Naby die Baptiste Kerk oorkant Langenhovenpark) Die kursus begin Saterdagoggend om 09:00 en duur tot ongeveer 13:00 (dalk bietjie later). Ons sal nie meer as 10- 12 wees nie, sodat die kursus lekker prakties is. Dit behels die basiese tegniese beg… Organized by Igno van Niekerk | Type: basiese, fotografie
May 18, 2013 from 9am to 1pm – Toringlaan 5 Bloemfontein Eerskomende naweek (Saterdagoggend,17 Mei) bied ek weer 'n beginnerskursus in Bloemfontein aan. Laat weet my gerus as jy dalk belangstel (igno@intekom.co.za), dit behels die basiese tegniese vaardigh… Organized by Igno van Niekerk | Type: basiese, fotografiekursus
July 20, 2013 from 9am to 1pm – Toringlaan Bloemfontein (Naby die Baptiste Kerk oorkant Langenhovenpark) Igno bied weer op Saterdag 20 Julie 'n kursus vir Beginners aan. Die kostes beloop R500.00 en die kursus duur vanaf 09:00 tot ongeveer 14:00. Die kursus is daarop gerig om jou te help om jou kamera t… Organized by Igno van Niekerk | Type: basiese, fotografie, -, leer, ken, jou, kamera
August 31, 2013 from 9am to 2pm – Toringlaan Bloemfontein (Naby die Baptiste Kerk oorkant Langenhovenpark) Ek bied weer op Saterdag 31 Augustus 'n Basiese fotografiekursus in Bloemfontein aan. Ons bespreek die verhouding en werking van sluiterspoed, lensopening en ISO, sowel as die knoppies op jou kamera.… Organized by Igno van Niekerk | Type: basiese, fotografie, -, leer, ken, jou, kamera
November 16, 2013 from 9am to 2pm – Toringlaan Bloemfontein (Naby die Baptiste Kerk oorkant Langenhovenpark) Op Saterdag, 16 November, is daar weer 'n Basiese Fotografiekursus. Ons behandel die beginsels van komposisie, sowel as belangrike elemente van beligting soos lensopening, sluiterspoed en ISO. Die ku… Organized by Igno van Niekerk | Type: basiese, fotografie, -, leer, ken, jou, kamera
February 22, 2014 from 9am to 2pm – Toringlaan 5 Bloemfontein Op Saterdag 22 Februarie bied Igno weer 'n kursus vir Beginnersfotograwe in Bloemfontein aan. Ons leer ken die basiese beginsels van komposisie, die knoppies op jou kamera, en ons werk met die intera… Organized by Igno van Niekerk | Type: basiese, fotografiekursus
May 10, 2014 from 9am to 2pm – Toringlaan, Spitskop, Bloemfontein In hierdie kursus gesels ons oor al die knoppies op jou kamera, sowel as die basiese vereistes vir goeie foto's. Jy leer van sluiterspoed, Lensopening, ISO, Witbalans, Fokuspunte, Ligmeting, sowel as… Organized by Igno van Niekerk | Type: basiese, fotografie
June 21, 2014 from 9am to 3pm – Waters Edge Estate Basiese kamera funksies en fotografie riglyne werkswinkel. Daar gaan heelwat praktiese oefeninge gedoen word in die tuin en rondom die dam. Die koste beloop R300 per person en sluit tee/koffie asook… Organized by Mariska Cilliers | Type: basiese, kamera, funksies, en, fotografie, riglyne
August 30, 2014 from 9am to 2pm – Toringlaan, Spitskop, Bloemfontein Hallo Almal Op 30 Augustus bied ek weer 'n "Ken jou kamera en Basiese Komposisie" kursus in Bloemfontein aan. Die kursus hanteer die kamera self, die verstelling van ISO, Lensopening en Sluiterspoed,… Organized by Igno van Niekerk | Type: basiese, fotografie
S | M | T | W | T | F | S |
---|---|---|---|---|---|---|
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 |
15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 |
22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 |
29 | 30 | 31 | ||||
S | M | T | W | T | F | S |
---|---|---|---|---|---|---|
1 | 2 | 3 | 4 | |||
5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 |
12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 |
19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 |
26 | 27 | 28 | 29 | 30 | 31 | |
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by