Fotografie Werkswinkel by Skoppan('n Pragtige soutpan 35km buite Bfn) - Saterdag 12 Desember 2015

Event Details

Fotografie Werkswinkel by Skoppan('n Pragtige soutpan 35km buite Bfn) - Saterdag 12 Desember 2015

Time: December 12, 2015 from 2pm to 10pm
Location: Soutpan - 35km buite BFN
City/Town: Soutpan
Phone: 0827193918
Event Type: fotografie, werkswinkel, by, skoppan('n, pragtige, soutpan, 35km, buite, bfn)
Organized By: Lientjie Beyer
Latest Activity: Nov 9, 2015

Export to Outlook or iCal (.ics)

Event Description

Fotografie Werkswinkel by Skoppan('n Pragtige soutpan 35km buite Bfn)
Kontak: Lientjie Beyer
sel: 0827193918
epos: lientjiebeyer@yahoo.com
Datum: Saterdag 12 Desember 2015
Ontmoet: 14h30 by Shell Pitstop Garage
Vertrek terug na Bloemfontein: ongeveer 10pm
Praktiese "hands-on" leiding en hulp sal voorsien word asook 'n handleiding. 
Fokus op: Melkweg en "startrail", "lightpainting" landskap, piktoriale, geforseerde perspektief fotografie fotos.
'n Basiese kennis van fotografie is 'n vereiste.
Benodig: SLR kamera, remote of kabel afstand beheer, driepoot(sal 'n paar ekstras beskikbaar hê), eie vervoer en baie entoesiasme:-)
'n Opslaan stoeltjie
Koste: R700

Comment Wall

Comment

RSVP for Fotografie Werkswinkel by Skoppan('n Pragtige soutpan 35km buite Bfn) - Saterdag 12 Desember 2015 to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Lientjie Beyer on November 9, 2015 at 9:50am

Agv ongunstige weer verlede saterdag, het ek die werkswinkel uitgestel na 12 Desember 2015. Laat weet asb as daar nog iemand is wat wil saam gaan.

Attending (1)

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html