Fotografie werkswinkel by Skoppan Saterdag18 November 2017

Event Details

Fotografie werkswinkel by Skoppan Saterdag18 November 2017

Time: November 18, 2017 at 1pm to November 19, 2017 at 2am
Location: Soutpan
City/Town: Soutpan
Website or Map: http://lientjiebeyerphotograp…
Phone: 827193918
Event Type: fotografie, werkswinkel, by, skoppan, saterdag18, november, 2017
Organized By: Lientjie Beyer
Latest Activity: Oct 17

Export to Outlook or iCal (.ics)

Event Description


Kom geniet 'n middag en aand van lekker fotografie geleenthede en pret.
Die outjies wat op die pan wil oorslaap, langs die vuur of in 'n tentjie is baie welkom.
Laat weet as ek kan help met verblyf reelings of enige iets anders. Onder net weer so bietjie meer details. 
Skoppan 'n pragtige soutpan 35km buite Bfn
Elk beplan om hierdie keer bietjie meer lightpaintng te doen, omdat daar so 'n groot variasie is van dinge wat mens kan doen.
Ontmoet: 14h00 by Shell Pitstop Garage. Vertrek terug na Bloemfontein: ongeveer 11pm of so laat as wat ons wil bly...:-)
Julle ook welkom om oor te slaap op die pan.
Ek weet daar is van julle wat dit graag sal wil doen..:-)))
Praktiese "hands-on" leiding en hulp sal voorsien word asook 'n handleiding. 
Koeldranke en boerewors rolls sal voorsien word(ons gaan so vinnig 'n worsie braai, terwyl ons wag dat dit heeltemal donker word)
Addisionele en alkoholiese drankies moet self voorsien word. Fokus op: Melkweg en "startrail", "lightpainting" landskap, piktoriale, geforseerde perspektief fotografie fotos.
Die workshop is spesifiek gereel op hierdie datum omdat dit donkermaan is en ideaal vir ster en "lightpainting" fotografie. 
'n Basiese kennis van fotografie is 'n vereiste.
Benodig: SLR kamera, remote of kabel afstand beheer, driepoot(sal 'n paar ekstras beskikbaar hê), eie vervoer en baie entoesiasme:-)
'n Opslaan stoeltjie
Onthou asb warm klere, dit kan lekker koud raak op die pan.
Koste: R850
Kontak Lientjie vir inskrywingsvorms
0827193918 / lientjiebeyer@yahoo.com
http://lientjiebeyerphotography.webs.com/

Comment Wall

Comment

RSVP for Fotografie werkswinkel by Skoppan Saterdag18 November 2017 to add comments!

Join Fotoskool

Attending (1)

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html