Fotografie werkswinkel by Skoppan(soutpan 35km buite Bfn) Saterdag 10 November 2018.

Event Details

Fotografie werkswinkel by Skoppan(soutpan 35km buite Bfn) Saterdag 10 November 2018.

Time: November 10, 2018 at 2pm to November 11, 2018 at 2am
Location: Bloemfontein
City/Town: Bloemfontein
Website or Map: http://lientjiebeyerphotograp…
Phone: 0827193918
Event Type: otografie, werkswinkel, by, skoppan(soutpan, 35km, buite, bfn), saterdag, 10, november, 2018
Organized By: Lientjie Beyer
Latest Activity: Oct 12

Export to Outlook or iCal (.ics)

Event Description

Fotografie werkswinkel by Skoppan(soutpan 35km buite Bfn) Saterdag 10 November 2018. 
Modelle/landskappe/piktoriale fotos/ "lightpainting"/Ster en Melkweg fotografie.
Kom geniet 'n middag en aand van lekker fotografie geleenthede en pret.
Die outjies wat op die pan wil oorslaap, langs die vuur of in 'n tentjie is baie welkom.
Onder net weer so bietjie meer details. 
Ontmoet: 14h00 by Shell Pitstop Garage. Vertrek terug na Bloemfontein: ongeveer 11pm of so laat as wat ons wil bly...:-)
Julle ook welkom om oor te slaap op die pan.
Ek weet daar is van julle wat dit graag sal wil doen..:-)))
Praktiese "hands-on" leiding en hulp sal voorsien word asook 'n handleiding.
Koeldranke en boerewors rolls sal voorsien word(ons gaan so vinnig 'n worsie braai, terwyl ons wag dat dit heeltemal donker word)
Addisionele en alkoholiese drankies moet self voorsien word. Fokus op:Modele, Melkweg en "startrail", "lightpainting" landskap, piktoriale, geforseerde perspektief fotografie fotos.
Die workshop is spesifiek gereel op hierdie datum omdat dit donkermaan is en ideaal vir ster en "lightpainting" fotografie. 
'n Basiese kennis van fotografie is 'n vereiste.
Benodig: SLR kamera, remote of kabel afstand beheer, driepoot(sal 'n paar ekstras beskikbaar hê), eie vervoer en baie entoesiasme:-)
'n Opslaan stoeltjie
Onthou asb warm klere, dit kan lekker koud raak op die pan.
Laat weet as ek kan help met verblyf reelings of enige iets anders.
Koste: R950
Kontak Lientjie vir inskrywingsvorms
0827193918 / lientjiebeyer@yahoo.com
http://lientjiebeyerphotography.webs.com/

Comment Wall

Comment

RSVP for Fotografie werkswinkel by Skoppan(soutpan 35km buite Bfn) Saterdag 10 November 2018. to add comments!

Join Fotoskool

Attending (1)

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html