Kom Leer Ken Jou Kamera / Beginners Fotografie Kursus Saterdag 21 April 2018

Event Details

Kom Leer Ken Jou Kamera / Beginners Fotografie Kursus Saterdag 21 April 2018

Time: April 21, 2018 from 8am to 5pm
Location: Bloemfontein
City/Town: Bloemfontein
Website or Map: http://lientjiebeyerphotograp…
Phone: 0827193918
Event Type: beginners, fotografie, kursus
Organized By: Lientjie Beyer
Latest Activity: Apr 10, 2018

Export to Outlook or iCal (.ics)

Event Description

Kontak Lientjie: epos: lientjiebeyer@yahoo.com / Sel 0827193918 vir inskrywingsvorms
Die koste is R950 pp. Dit is 'n voldag kursus. Begin 8 am tot 5pm.
Onder so bietjie meer details oor die kursus:
•Prakties-georiënteerde interaktiewe fotografiekursus.
•Gefokus op beginners met kompakte en brug of SRL kameras 
•Sluit in teorie 
•Notas sal verskaf word.
•Tee en koeldrank sal verskaf word tydens die teorie asook 'n ligte middagete.
'n Sertifikaat word uitgereik na afloop vd kursus.
Om op te som: 
•Ek doen 'n kort verduideliking oor digitale fotografie(pixels, megapixels, resolusie, file sizes etc)
•Daarna begin ons met al die tegniese aspekte v jou kamera, Beligting(sluiterspoed, velddiepte, ISO - hoe dit werk en watter funksies en verstelling gebruik word en hoe die aspekte mekaar beinvloed), Fokus, Wit Balans, Portret en Flits beligting, Beligting kompensasie hoe dit werk en watter verstellings om te gebruik. Ek raak ook so bietjie aan hoe 'n histogram werk en as 'n gits vir effektiewe beligting gebruik kan word. •Verskillende tipes kameras en lense (telefoto tot visoog), makro lense en funksies in kameras
•Ons gaan ook deur meeste funksies in die menus, playback, settings ens van elke kamera. 
•Komposisie/ visuele ontwerp(lyne, vorme, tekstuur, perspektief)
•Lig, eenvoud, agtergrond, balans
•Dit is 'n baie praktiese georienteerde kursus.
Kontak Lientjie: epos: lientjiebeyer@yahoo.com / Sel 0827193918 vir inskrywingsvorms
http://lientjiebeyerphotography.webs.com

Comment Wall

Comment

RSVP for Kom Leer Ken Jou Kamera / Beginners Fotografie Kursus Saterdag 21 April 2018 to add comments!

Join Fotoskool

Attending (1)

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html