Kom leer jou kamera se eksterne flash ken saam met Eric Palmer.
Ons kan weens die praktiese aard van die kursus net 10 mense akkommodeer en sodra jy registreer sal ons 'n deposito versoek, aangesien ons Eric se akkommodasie en vervoer moet betaal. (Kostes vir die kursus is R800.00 per persoon - ons verwag dus dat die kursus redelik vinnig sal vol wees) - laat weet dus gerus vir Igno by igno@intekom.co.za wanneer jy registreer, ten einde jou plek te verseker.
Hierdie kursus sal jou help om jou eksterne flits te verstaan en nie net op die gewone verstellings te werk.
RSVP for Bloemfontein: Leer ken jou kamera se flits (Eksterne flash) - EEN PERSOON KAN NOG REGISTREER to add comments!
Join Fotoskool