Comment by Josef Steyn on February 24, 2012 at 8:27pm
Naand Hennie, Jy sal sien dat ek aangedui het ek sal die Namakwaland kursus bywoon. Soos voorheen met jou bespreek sal Elsa dit ook bywoon vir die rekenaar en Photoshop aspekte. Ons verwag egter dat sy die volle fooi sal betaal.
Laat weet asb van bankbesonderhede, betalings en wanneer jy welke bedrae verlang.
Ek sal ook graag kontakbesonderhede van die hotel wil kry want ons wil 'n dag of twee vroeer daar arriveer.
RSVP for Namakwaland fotografie kursus (VOL BESPREEK) to add comments!
Join Fotoskool