Landskap, Piktoriaal, Ster Fotografie Werkswinkel - Soutpan 35 km Buite BFN - 18 April 2015

Event Details

Landskap, Piktoriaal, Ster Fotografie Werkswinkel - Soutpan 35 km Buite BFN - 18 April 2015

Time: April 18, 2015 from 2pm to 10pm
Location: Skoppan
City/Town: Bloemfontein
Phone: 0827193918
Event Type: landskap, piktoriaal, ster, fotografie, werkswinkel, -, soutpan, 35, km, buite, bfn
Organized By: Lientjie Beyer
Latest Activity: Apr 8, 2015

Export to Outlook or iCal (.ics)

Event Description

Praktiese "hands-on" leiding en hulp sal voorsien word asook 'n handleiding. 
Koeldranke (2 x 500ml ) en boerewors rolls sal voorsien word(ons gaan so vinnig 'n worsie braai, terwyl ons wag dat dit heeltemal donker word)
Addisionele drankies moet self voorsien word. 
Fokus op: landskap, panorama, HDR, piktoriale, geforseerde perspektief fotografie, Melkweg en "startrail" fotos.
Die workshop is spesifiek gereel op hierdie datum omdat dit donkermaan is en ideaal vir ster fotografie. 

'n Basiese kennis van fotografie is 'n vereiste.
Benodig: SLR kamera, remote of kabel afstand beheer, driepoot(sal 'n paar ekstras beskikbaar hê), eie vervoer en baie entoesiasme:-)
'n Opslaan stoeltjie

Koste: R700
Kontak Lientjie vir inskrywingsvorms:
Sel:0827193918
epos: lientjiebeyer@yahoo.com

Comment Wall

Comment

RSVP for Landskap, Piktoriaal, Ster Fotografie Werkswinkel - Soutpan 35 km Buite BFN - 18 April 2015 to add comments!

Join Fotoskool

Attending (1)

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html