Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Sort by:
| Discussions | Replies | Latest Activity |
|---|---|---|
BOUDOIR FotografieHi julle EK het my eerste boudoir fotografie shoot die 9de Maart. is daar enige tips en dinge wat ek moet weet. Voel ek wil soveel as moo… Started by Ezette Du Toit |
4 |
on Friday Reply by Charles Whitehead |
Video KursusHi Weet enige iemand waar ek video kursus kan loop ek het Pinnacle studio 16 en Sony Vegas Pro 12 maar geen idee hoe om dit tenvolle te geb… Started by Whitey Nortje |
4 |
on Thursday Reply by Donald Daniel Jacobs |
"Event" fotografieIs daar enige iemand hier wat die tipe fotografie doen en ook fotos op geleenthede selfl druk. Sal graag wil hoor hoe besig is julle en hoe… Started by SJ Botha |
2 |
May 9 Reply by SJ Botha |
Kameras vir aksie foto'sEk stel belang daarin om vir my n nuwe kamera aan te skaf. Wil graag aksie tonele afneem soos perde spring kompetisies maar ook landskappe… Started by Renette van Soest |
11 |
May 2 Reply by Charles Whitehead |
Only Three UploadsWhy are we only aloud to upload three pictures at a time? Because I usually take all my photos in sets of four and then I just forget to up… Started by Megan Potgieter |
1 |
May 2 Reply by SJ Botha |
looking for good second hand camera. Please let me know if anyone can help opsoek na 'n goeie 2de handse kameralooking for good second hand camera. Please let me know if anyone can help ek is opasoek na 'n goeie 2de handse kamera vir my 14 jarige dog… Started by Mia Louw |
0 | Apr 28 |
looking for good second hand camera. Please let me know if anyone can help opsoek na 'n goeie 2de handse kameralooking for good second hand camera. Please let me know if anyone can help ek is opasoek na 'n goeie 2de handse kamera vir my 14 jarige dog… Started by Mia Louw |
0 | Apr 28 |
Grimering ShootGoeienaand, Graag wil ek hoor of daar enige iemand is wat my kan help met die "settings" van Canon om modelle se grimering af te neem? Dan… Started by Jaco vd walt |
1 |
Apr 26 Reply by Charles Whitehead |
Stoor van foto'sHallo almal, Is daar enige manier om foto's af te laai en te stoor sonder "n skootrekenaar. Ons gaan op vakansie met 'n toerbus dus is die… Started by Lida van Heerden |
10 |
Apr 22 Reply by SJ Botha |
![]() FOTO'S EDITINGEk is ook 'n groentjie in die fotografie gedeelte. Kan iemand dalk vir my leiding gee watter program die beste is om foto's mee te kan edit… Started by Rean3 Keuler-Nortje |
11 |
Apr 22 Reply by SJ Botha |
© 2013 Created by Igno van Niekerk.