Hallo Igno. 

Ek wil uit my hart weereens baie dankie sê vir hierdie blad wat jy begin het.  Ek het al so baie daarby gebaat in my fotografie. Dankie Hennie en elke skoler vir foto's en kommentare.  Mag 2018 vir elkeen vol vreugde en baie foto's wees.  Julle is almal dierbaar en laat my altyd voel soos vroeër jare se penvriende groot maats oor die etergolwe.

Seënwense.

Groete

Gerrie

Views: 116

Reply to This

Replies to This Discussion

Dit is so waar Gerrie. Ek dink baie keer hoe leeg my digitale lewe was sonder die klomp in die klas. Almal is pragtig in eie reg. Ons verskeie mentors verdien sommer baie medaljes.

Ek wil nie eers begin om name te noem nie want ek leer by elkeeen wat gereeld krits en raad gee.

Reply to Discussion

RSS

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html