Graag groet ek vir nou, ons ry vir ons jaarlikse reis op na Kenya padlangs met ons camper, Njovu... en die tyd is onbeperk, ons weet nie vir hoe lank nie, en waarheen presies en hoe ons gaan ry nie. Die lekker is, ons bly langer as dit lekker is, en korter as dit nie so lekker is nie.   Baie dankie, elke keer as ons iewers sein het met data gaan ek groet.  Baie dankie vir almal se lekker positiewe en goeie leerskool wat ek hier ondervind.... 

Views: 25

Reply to This

Replies to This Discussion

Veilig ry en geniet dit! Lekker fotos neem en on kan nie wag om saam te toer met die weer kyk.

Baie dankie Ella, ek is nog lekker dom met die admin deel van hierdie blad, en weet nie altyd waar en hoe om te antwoord of dankie te sê nie...Groete.

Ella Fourie said:

Veilig ry en geniet dit! Lekker fotos neem en on kan nie wag om saam te toer met die weer kyk.

Heleen, geniet elke oomblik; veilige reis en dit sal lekker wees om van tyd tot tyd van jou te hoor. Fotoskool-groete, Tina le Grange

Veilige reis julle twee en geniet elke oomblik. Ek weet jy gaan met WOW foto's terug kom

Geniet dit Heleen, veilig wees en moet nie jou kamera vergeet nie

Ha ha,,, klaar binne nog voor my klere....

Tersia Weitsz said:

Geniet dit Heleen, veilig wees en moet nie jou kamera vergeet nie

geniet elke oomblik en moenie een foto-kans laat verbygaan nie!!

Reply to Discussion

RSS

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html