Riana Scheepers het my geleer om my taal suiwer te praat en te skryf - selfs al doen ek net 'n kennisgewing in die kerkblad. Dus vir diè wat soos ek voel om soms maar eerder te dink voor ek sommer lukraak die Engelse woord gebruik, hier is 'n skakel na 'n rekenaarwoordeboek wat dalk kan help. Soms is dit net nie moontlik/bekend om 'n Afrikaanse woord te vind nie...dan skep ons maar een of gebruik die Engels?!

http://www.roekeloos.co.za/woordeboeke/rekenaarwoordeboek

Views: 129

Reply to This

Replies to This Discussion

Dankie sal gaan loer daar

Dit is briljant Marinda, baie dankie vir die link

Reply to Discussion

RSS

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html