Hallo almal,

Ek is nuweling hier en sien fotos waar ander die agtergrond weggeneem het en dit met 'n kleur verander. Ek sal graag meer wil leer oor die tegniek. En die agtergrond kleure ens.

Dankie

Views: 27

Reply to This

Replies to This Discussion

Hi Debbie om die tipe van veranderings te doen het jy ñ sagteware program soos Photoshop nodig, daar is baie sagteware programme beskikbaar wat van die internet gratis afgelaai kan word, maar almal beskik nie oor al die funksies nie. Photoshop is nie gratis nie en gaan jou ñ hele paar rand uit die sak jaag. ñ Oulike program is PhotoScape, wat heel goed is vir ñ begin. Vertrou dit sal jou help met jou besluit. Groete Willie.

Debbie om by Willie aan te sluit kam jy ook na "GIMP" gaan kyk. Dit  kan gratis van die internet af gelaai word en het baie van Photoshop se funksies en daar is baie video's in YouTube waarna jy kan gaan kyk tov die program. Picasa 3 is ook gratis

Jy kan ook na Photoshop elements gaan kyk by Adobe Creative Cloud. Dis nou in die omgewing van R1600.00 maar jy kan nie jaarliks opgradeer, tenys jy die nuwe weergawe koop nie. Dis 'n baie sterk program en baie van die skolers gebruik dit. Probeer om 'n program te koop waarmee jy gehelp kan word.

Die klas is altyd gewillig om met raad te help

Jy is so welkom by ons

Baie dankie Willie, ek gaan eers kyk na die gratis weergawe tot ek my voete gevind het. 

Willie Schoombee said:

Hi Debbie om die tipe van veranderings te doen het jy ñ sagteware program soos Photoshop nodig, daar is baie sagteware programme beskikbaar wat van die internet gratis afgelaai kan word, maar almal beskik nie oor al die funksies nie. Photoshop is nie gratis nie en gaan jou ñ hele paar rand uit die sak jaag. ñ Oulike program is PhotoScape, wat heel goed is vir ñ begin. Vertrou dit sal jou help met jou besluit. Groete Willie.

Baie dankie, ek sal bietjie gaan loer, baie dankie vir jul hulp. Ekke is maar dom. Maar leer graag.



Elna Geringer said:

Debbie om by Willie aan te sluit kam jy ook na "GIMP" gaan kyk. Dit  kan gratis van die internet af gelaai word en het baie van Photoshop se funksies en daar is baie video's in YouTube waarna jy kan gaan kyk tov die program. Picasa 3 is ook gratis

Jy kan ook na Photoshop elements gaan kyk by Adobe Creative Cloud. Dis nou in die omgewing van R1600.00 maar jy kan nie jaarliks opgradeer, tenys jy die nuwe weergawe koop nie. Dis 'n baie sterk program en baie van die skolers gebruik dit. Probeer om 'n program te koop waarmee jy gehelp kan word.

Die klas is altyd gewillig om met raad te help

Jy is so welkom by ons

Reply to Discussion

RSS

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html