Ek het aan Marina van der Meulen van Alta du Toit Nasorg 'n fondsinsamelingsprojek in die vorm van 'n uitstalling en veiling van visuele kunswerke (insluitende fotografiese kuns) voorgestel. 

 

Ons sal dit waardeer indien Kaapse klublede wat belangstel om die projek te ondersteun ons sal skakel.

 

Attie Claassens  0765057189

 

Marina van der Meulen

Hoof: Fondswerwing & Bemarking

Tel : +27(0)21 913 2106

Faks : +27(0)021 913 3658

Epos : marina@altadutoit.org.za

Views: 62

Reply to This

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html