Asahi Pentax S1a met lens - Nog in aanvraag?

Fotoskool vriende, ek is op soek na 'n eienaar vir 'n ou kamera met toebehore, in puik kondisie: Asahi Pentax S1a kamera met 2 x lense, filters, flash, en driepoot. Handleiding ingesluit. Kontak my gerus vir meer besonderhede.

Views: 147

Attachments:

Reply to This

Replies to This Discussion

Wil jy dit verkoop en hoeveel.

Tot onlangs moes fotografie-studente blykbaar nog 'n filmmodule doen as deel van die leerplan. 'n Plek soos TUT is dalk 'n goeie begin vir navrae.


Ek het besluit om dit te verkoop, R 1000.00 alles ingesluit.

Donald Daniel Jacobs said:

Wil jy dit verkoop en hoeveel.



Annatjie said:

Ek stel belang
Ek het besluit om dit te verkoop, R 1000.00 alles ingesluit.

Ek stel belang . Ek woon in Cradock. Kan dit verpak word en versending geld bygevoeg word.  Epos: ddjacobs@cybersmart.co.za  sel 0832998611 ..... bank besonderhede????

Donald Daniel Jacobs said:

Wil jy dit verkoop en hoeveel.

Kan ek net finaal seker maak by die familie asseblief? Die kamera het aan Oupa behoort wat onlangs oorlede is (gebore 1929). Ek was die enigste een wat belanggestel het in die kamera, maar noudat ek dit wil verkoop mag die familie dalk eers die sentimentele waarde besef en nie hou van my besluit nie. As jy nog so 'n rukkie geduldig kan wees, sal ek dit waardeer. Wat die versending betref, ek het al vir The Courier Guy gebruik vir pakkies. Hulle diens is goed en pryse billik. Ek hou jou naam as 1e opsie en laat weet jou so gou moontlik! 

Dankie. Ek moet ongelukkig vra dat jy my af haal . My kamera wat ek gedink het die filters gaan pas is 55mm en ek merk dat die pentax 58mm filters vat. My Sony A330 wat gesteel is het die 58mm filters gebruik. Jammer vir die moeite .

Reply to Discussion

RSS

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html