Vir een of ander rede is my gesig onder Badge wanneer ek inteken. Hoe kan ek dit afhaal en wat beteken Badge nou eintlik?

Sal bly wees as iemand my kan help.

Dankie

Neville

Views: 76

Reply to This

Replies to This Discussion

Het ook nie idee wat die Badge storie is nie - kan nie help nie

Reply to Discussion

RSS

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html