Graag sê ek baie dankie vir julle kommentaar, ek is so in my skik met hierdie blad, ek geniet dit baie, en ek waardeer altyd kritiek en dan nog die tyd wat julle neem om wel vir my te help met julle opinie.  Baie dankie. 

Views: 41

Reply to This

Replies to This Discussion

Heleen, ons waardeer jou en wanneer daar kommentare gelewer word poog ons om dit altyd in ñ goeie gees oor te dra dit is wat Fotoskool so uniek maak. Lede by FS voel al soos familie vir my. Hou aan om jou foto's te plaas, want elke foto wat geplaas word het sy eie betekenis vir die persoon wat dit plaas. Groete Willie.  

Willie is so reg Heleen. Hier word ons familie. Jou foto's is 'n fees om na te kyk. Plaas elke dag en jy sal verbaas staan hoe vinnig jy met redigering's tegniek groei en ook met die neem van foto's. Ek is al so dat wanneer ek beplanning doen vir 'n foto, ek in my gedagtes die skolers se raad hoor en ek hoor ook die wat nie eintlik daarvan gaan hou nie. 

Reply to Discussion

RSS

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html