Hi almal

 

Ek het nou besluit op 'n kamera en al sy goodies,maar waar is die beste pryse

te kry? En moet ek wag vr die canon expo in Sandton in Desember, voor ek koop.

Views: 142

Reply to This

Replies to This Discussion

Hi Ansie

 

B&H se pryse is baie goed. Jy kan die naam net Google. Dit is 'n oorsee se company en ek het my Nikonn D90 met 'n ekstra 100-400mm lense daar gekoop en nog bykans R5000 gespaar met ons "local" pryse.

Hallo Jannie het jy met die invoerkoste saam R5000 gespaar of het jy dit saam 'n vriend van oorsee af lat kom?

Hi Ansie

 

Ek het met die invoerkoste saam om en by R5000 gespaar. Hier is hulle web tuiste http://www.bhphotovideo.com/ Die posgeld klink ook baie as dit hier by $130 is, maar jy spaar nog steeds op die ou end. My posgeld het net meer as R1000 beloop en ek het nog steeds daai enorme besparing gehad. So ek voel net 'n mens moet jou net dood staar teen die posgeld nie. As jy meer items bestel is die posgeld ook goedkoper, weet nie hoekom nie. Ek kies gewoonlik die normale pos en my goed kom gewoonlik binne 'n week in SA aan.

Ansie: As jy wil kan jy aan my skryf by fheerden@kockw.com - ek het dalk n idee of twee waaraan jy wil dink VOOR jy koop.

Reply to Discussion

RSS

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html