So paar maande gelede het iemand n foto geplaas met die oulikste birdfeeder wat uit 2l  en 500ml koeldrankbottels gemaak is.  Ek weet ek het nogal 'n aanmerking daarooor gemaak, maar ek kry nie die foto opgespoor nie.  Ek het op Internet ook gesoek, maar kry nie die spesifieke birdfeeder nie.  Kan julle my asb help en foto inbox van birdfeeder, sal dit baie waardeer.  Dankie

Views: 59

Reply to This

Replies to This Discussion

hallo Tersia het jy toe reggekom met die birdfeeder?

Reply to Discussion

RSS

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html