Ek het gister 'n splinternuwe kamera gekry nl. die CANON EOS 600D.  Ek is 'n groentjie..... kan iemand my help sodat ek my kamera op die beste basic's kan instel.  Dankie vir die wat bereid is om te help.  Groete Louisa

Views: 101

Reply to This

Replies to This Discussion

Louisa as ek kan raad gee werk deur die handleiding 'n paar keer sodat jy die kamera leer ken.Sodra jy jou kamera ken sal jy self uitwerk wat is die beste verstellings

Louisa

Loer gerus na die heel eerste blogs op fotoskool - jy gaan 'n paar keer moet "agteruitblaai" maar daar is baie inligting oor al die knoppies op jou kamera.
 En hou aan speel,

Groete

Igno

Dankie Jerry!  Ek maak so.  Groete

Jerry Le Roux said:

Louisa as ek kan raad gee werk deur die handleiding 'n paar keer sodat jy die kamera leer ken.Sodra jy jou kamera ken sal jy self uitwerk wat is die beste verstellings

Tx's Igno ek het gaan kyk.  Nou het ek Elements 10 van Photoshop gekoop waar begin mens die program leer.  Ek het foto's waarop ek die skadubeelde wil uithaal.  Die agtergrond moet mooi skoon wees.  Het jy dalk so 'n DVD beskikbaar.  Dankie Groete

Igno van Niekerk said:

Louisa

Loer gerus na die heel eerste blogs op fotoskool - jy gaan 'n paar keer moet "agteruitblaai" maar daar is baie inligting oor al die knoppies op jou kamera.
 En hou aan speel,

Groete

Igno

Hi Louisa

Stuur my jou e-mail adress dan stuur ek vir jou word dokumente wat ek van 'n vriend gekry het wat my baie help. My E-mail is ronniebr@karbochem.co.za

Reply to Discussion

RSS

© 2013   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html