Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Ek het gister 'n splinternuwe kamera gekry nl. die CANON EOS 600D. Ek is 'n groentjie..... kan iemand my help sodat ek my kamera op die beste basic's kan instel. Dankie vir die wat bereid is om te help. Groete Louisa
Tags:
Permalink Reply by Jerry Le Roux on July 5, 2012 at 4:39pm Louisa as ek kan raad gee werk deur die handleiding 'n paar keer sodat jy die kamera leer ken.Sodra jy jou kamera ken sal jy self uitwerk wat is die beste verstellings
Permalink Reply by Igno van Niekerk on July 5, 2012 at 10:01pm Louisa
Loer gerus na die heel eerste blogs op fotoskool - jy gaan 'n paar keer moet "agteruitblaai" maar daar is baie inligting oor al die knoppies op jou kamera.
En hou aan speel,
Groete
Igno
Permalink Reply by Louisa Lang on July 30, 2012 at 3:59pm Dankie Jerry! Ek maak so. Groete
Jerry Le Roux said:
Louisa as ek kan raad gee werk deur die handleiding 'n paar keer sodat jy die kamera leer ken.Sodra jy jou kamera ken sal jy self uitwerk wat is die beste verstellings
Permalink Reply by Louisa Lang on July 30, 2012 at 4:00pm Tx's Igno ek het gaan kyk. Nou het ek Elements 10 van Photoshop gekoop waar begin mens die program leer. Ek het foto's waarop ek die skadubeelde wil uithaal. Die agtergrond moet mooi skoon wees. Het jy dalk so 'n DVD beskikbaar. Dankie Groete
Igno van Niekerk said:
Louisa
Loer gerus na die heel eerste blogs op fotoskool - jy gaan 'n paar keer moet "agteruitblaai" maar daar is baie inligting oor al die knoppies op jou kamera.
En hou aan speel,Groete
Igno
Permalink Reply by Ronnie Bresser on August 7, 2012 at 12:14pm Hi Louisa
Stuur my jou e-mail adress dan stuur ek vir jou word dokumente wat ek van 'n vriend gekry het wat my baie help. My E-mail is ronniebr@karbochem.co.za
© 2013 Created by Igno van Niekerk.