Ek soek hulp by die slimmes tov Photoshop cc 2019

In [Image-Image Size] was altyd die opsie om "Constrain Proportions" aan of af te sit. Sedert die 2018 op gradering is dit nie meer daar nie en ook nie in die 2019 weergawe nie

Weet enige een van julle waar dit heen gevat is? Dit is nogal 'n belangrike stap as die effek van "Little Planets" gedoen word

Die foto is van 'n ouer weergawe net om te wys hoe dit gelyk het

Kom help nou 'n ou tannie toe.......

Views: 57

Reply to This

Replies to This Discussion

Elna ek sien daar is 'n video op "You tube", dit kan jou miskien help.  

Ai Elna ek val kort in twee areas wat my verhoed om te help. Ek is nie slim nie en ook nie n shopper nie....Voorspoed!

https://graphicdesign.stackexchange.com/questions/21660/resizing-a-...

Elna, kyk na die link.... daar is 'n teken (lyk soos kettingskakel) net links van "width &  height",  hy moet aan wees .

Hoop dit kan help.

Reply to Discussion

RSS

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html