Hi julle - ek soek raad oor CPL filters - ek verstaan B&W is baie goed maar ek sukkel om dit is SA te kry.  Dan kyk ek ook na Marumi Super - enige raad?  Ek het gelees dat Hoya baie moeilik skoon maak.  Soos ek verstaan moet ek 'n slim - 5mm - filter koop vir 'n wye hoek lens? Is daar dalk iemand wat Hoya en Marumi saam getoets het ?

Views: 28

Reply to This

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html