Baie dankie vir almal wat tyd af staan om elke week op my foto's kommentaar te lewer. Ek weet almal het besige skedules.  Ek vind die terugvoer waardevol en het al so baie geleer.

Views: 30

Reply to This

Replies to This Discussion

Plesier Lynne, dit is die waarde van Fotoskool dat ons so baie by mekaar kan leer.

Groete, Tina

Lynne dit is vir my lekker om na jou foto's te kyk, want jy het ook ñ inspirerende oog wat jy altyd goed oordra. Die persoon wat dink hy het alle kennis in pag maak ñ groot fout. Hou so aan!! Mooi dag Willie.

Jou fotos het altyd iets anders aan hulle en ek hou daarvan. Jou kreatiewe idees is nimmer eindigend

Reply to Discussion

RSS

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html