Trokke vol dankies Igno vir tyd spandeer aan FS en om ons klomp kletsers weer by mekaar uit te bring

Jy is 'n YSTER

Views: 34

Reply to This

Replies to This Discussion

Van my kant ook, baie dankie Igno dat ons skool se deure nou weer oop is.

Ja, ek is sowaar "verslaaf" aan Fotoskool en ons vriende.

Groete,

Dankie Igno, ons klomp verslaafdes was verlore en loop nou weer met n glimlag rond

Met groot waardering vir jou moeite agter die skerms Igno.

Reply to Discussion

RSS

¬© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html