Die jaareind werklading raak nou te veel en my kommentaar sal moet oorstaan tot Januarie 2014, maar ek gaan nog loer waar ek kan.

Graag wil ek my dankbaarheid uitspreek teenoor:

Igno vir 'n puik blad en leerskool wat ingestel is.

Hennie vir sy tyd, geduld, raad, leiding en aanmoediging.

Fotoskolers vir jul vriendelikheid, hulp, raad, humor en liefde.  Deur die jaar het ek so baie by almal geleer en julle is fantastiese mense.

Mag 'n eider en elk in hierdie Feestyd Geseën word en met Baie Liefde 2014 ingedra word.

Dankie, dankie, dankie.

Groete

Doretha

Views: 129

Reply to This

Replies to This Discussion

Baie dankie Doretha, 'n wonderlike Feestyd ook aan jou!

Dankie Doretha, Seenwense ook van my kant.

Baie dankie, en 'n baie geseende Kersfees ook vir jou en jou mense!

Dankie Doretha, seënwense vir Kerstyd en mooi 2014 vir julle.

Dankie Doretha seënwense ook vir jou en gesin. Dankie ook vir jou positiewe bydrae met ons foto's, altyd lekker om te lees. Voorspoed vir 2014.

Reply to Discussion

RSS

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html