Hi almal ek wil net sê    die zebras is met 'n Bushnell infrarooi kamera geneem  jy monteer die kamera aan die boom en gaan huis toe sodra die wild kom om te vreet neem die kamera hulle outomaties af slim nè Dit is op ons plaas gedoen.

Views: 71

Reply to This

Replies to This Discussion

Slim plan van julle om dit so te doen - ons ander moet maar uit die hand uit skiet is nie so bevoorreg nie - lol

Reply to Discussion

RSS

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html