Ek kry die as ek op fotoskool inteken enige iemand anders?

This website is not safe
The link can be used by criminals to damage your computer or personal data.
Reason: Adware
URL: http://clk.verblife-2.co/click?i=-yhvnqn<...>;
Blocked by Web Anti-Virus
Detection method: cloud protection

Views: 158

Reply to This

Replies to This Discussion

Ek kry dit ook. Ek het al onder Igna se aandag gebring maar nog niks gehoor nie. Dit het iets te doen met die feit dat ons http:// is en nie https// nie. Die "s" is vir security

Ek gaan maar net by dit verby en sorg dat ek elke dag 'n virus skandeerder loop

Pieter ja dit kom van tyd tot tyd by my ook voor. Igno het op my navraag geantwoord dat dit bloot oor sekuriteit gaan. Ek het al gekry dat my sekuriteit sisteem my gladnie wil toelaat om in te gaan nie, dan probeer ek maar weer later. 

More almal, ek kry ook dat my sekuriteit sisteem sê dat die web glad nie 'secure' is nie.  Ek weet nie wat my te doen staan nie en wil nie graag fs groet nie, maar is ook bang om my laptop bloot te stel.  Dalk kan julle slim ouens raad gee

Riaan het my laat weet dat hy vir 2 weke nie by FS kan inkom nie, en toe hy gisteraand uiteindelik inkom kon hy nie foto plaas of krit nie.

Ek het nog nie hierdie boodskap gekry nie; ek sorg ook maar dat my anti-virus gereeld sy werk doen.

Hallo Julle,

Die rede vir die boodskap is omdat mens by fotoskool moet inlog - die rekenaar is bang dis dalk 'n skakel wat vir jou gestuur is, soos 'n vals bankskakel ens. Om daardie rede die waarskuwing. Die webwerf is egter veilig. Hoop dit maak sin.

Groete

Igno

Dankie Igno

Reply to Discussion

RSS

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html