Elaine Els se tegniek : "Decayed flowers" en "Just an old tree" . Aangevra deur Elna Geringer

Begin met 'n konsep. Maak fotos bymekaar van backgrounds, bome, blomme ens.  Create a new file in Photoshop.  Trek die fotos wat klaar ge-edit is oor na PS.  Begin met background en werk layers op tot jy almal het.  Add layer mask om kwas te gebruik om harde lyne sag te maak. As alle layers klaar is, flatten image.  Gebruik dan kwaste om strepe en spatsels te maak.  Gebruik ook filters.  Kontak my gerus as enige iets onduidelik is.  Groete.  Elaine

Views: 42

Reply to This

Replies to This Discussion

Dankie Elaine!

Dankie Elaine. Die resultate is werklik puik

Baie dankie Elaine;  gaaf van jou om te verduidelik!

Reply to Discussion

RSS

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html