As julle hoor wat Elna reggekry het sal julle saam met my sê: Baie geluk Elna!" Hierdie getroue Fotoskoler het die afgelope tyd 'n gevorderde kursus in fotografie by die Shaw Academy gedoen en met 'n gradering van (my gradering) 'summa cum laude' geslaag. Dit is 'n prestasie wat net deur die heel bestes behaal kan word!! Geniet jou fotografie Elna!!

Views: 85

Reply to This

Replies to This Discussion

Geluk Elna...trots op jou!!

Elna ek sien uit dat jy mooi krities na ons fotos kyk dan kan ons baie by jou leer

Reply to Discussion

RSS

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html