Fotoskool-vriende,

Engela het vanoggend via Facebook vir my laat weet dat sy sukkel om in te kom op Fotoskool.

Sy mis ons en sal aanhou probeer.

Groete, Tina le Grange

Views: 95

Reply to This

Replies to This Discussion

Danki Tina. Sy het ook via Whattsapp vir my laat weet en ook dat sy rekenaar probleme het. Ek sukkel net so om fotos te laai en krits te gee. Ai ai ai......die liewe tegnologie..............

Reply to Discussion

RSS

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html