hallo gene.. kortliks... laai die foto af desktop of waar ook en save hom.. maak die foto oop en kliek regs op die muis om properties oop te maak.. verskillende programme het maar variasies
soek die bydrae van michael by die forums.. hy verduidelik dit mooi
nb.. baie keer as die foto digitaal baie gemanipuleer is, raak die exif weg ... groete