Dit gebeur deesdae al hoe meer dat fotos geplaas word wat nie aan die normale groottes van gedrukte fotos voldoen nie, mates soos 4368x2912, 1920x683,1024x683/768 of 800x533 word oorboord gegooi en daar verskyn al hoe meer panorama fotos wat nie panorama gemaak is deur veelvuldige fotos te neem nie, maar waarvan net die boonste of onderkant van `n foto te verwyder is.

Die die neiging het sy ontstaan te danke aan kritiek wat aanbeveel dat die onderste of boonste gedeelt gesny moet word. (Slegs my mening)

Daar is niks fout met hierdie gebruik nie, tot jy jou fotos laat druk en dan `n foto kry wat jy amper nie herken nie.

Oplossing, kry die komposissie in die eerste plek reg!

Views: 121

Reply to This

Replies to This Discussion

More Fred

Ek vertroud at die persone wat foto's wil druk sal seker die regte formaat daarvoor gebruik. Ek gebruik 'n kleiner formaat vir die oplaai van die foto aangesien dit vinniger gaan en ook bietjie bandwydte spaar. Ek weet nie op daar dalk iewers gemeld word wat die groote van die foto's moet wees wat opgelaai word nie. As daar as help my reg asseblief.Dit is nie kwaai bedoel nie maar net normale raad vra.

Pieter

Pieter, ogelukkig het ek al self alvaar dat fotos gedruk word volgens die firma se standaard grootte en da eindig mens met afgesnyde gedeeltes of lywige mense wat skielik skelet maer is en omgekeerd.

Fred en andere ,

moontlik sal die effe help : http://www.urban75.org/photos/print.html

Dis ook dalk beter dat die foto's wat jy in groter formaat [ A3 , A2 ] wil laat druk in TIFF te stoor / verwerk.

Sover dit die groote van die finale drukwerk betref is die volgende 'n vinnige riglyn.

A4 is standaard fotokopie papier groot. A3 is twee A4 langs mekaar geplaas . A2 is 4xA4 bymekaar . A1 is 8x A4 teen mekaar . A0 = 16x A4 velle .

Reply to Discussion

RSS

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html