Ek vind dit vreemd dat wanneer ek hier 'n foto laai die kleur koeler is as die oorspronklike foto?  Ek het dieselfde foto ook op FB gelaai en die kleur daar bly dieselfde?  Enige iemand anders wat dit ondervind?

Views: 73

Reply to This

Replies to This Discussion

dit gebeur soms met my foto's ook - dalk kan iemand verduidelik hoekom!?

As jy die foto full size oopmaak dan is die kleur ook anders - ek dink maar dat dit baie gekompres is, in leke taal -

Reply to Discussion

RSS

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html