Ekt n probleem. Die blokkie wat opkom as mens foto wil laai ( add fotos) se net Adobe flash player  blocked. Het iemand raad? ekt probeer kyk op my programs op rekenaar maar kry nie eers n program Adobe flash  nie

Views: 72

Reply to This

Replies to This Discussion

Jammer ek kan nie help nie Karen, maar ek glo Igno sal kan help.

Jammer Karen, ek kan nie help nie

Reply to Discussion

RSS

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html