Ek moet eers hierdie met my mede skolers deel.  Gister vir so vinnige rondloop vir 'n dag, die pad gevat.  Uiteindelik het Kaaimans ook voor my lens beland (sal dit later deel met julle) Oppad huis toe, word in Mosselbaai gou gestop.   My oog vang die toneel oorkant die straat.  Ek bars sommer kliphard uit van die lag en gryp my kamera.  Johan Ayres het dieselfde toneel op 31.3.2019 geplaas met bogemelde titel.  Johan, die keer het die wasgoed aan die regterkant gehang en die Chaos steeds links.  Dis julle, my mede skolers, wat my geleer het om altyd op uitkyk vir iets te wees.  

Views: 25

Reply to This

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html