Hallo Hennie, ek reageer net gou op jou opmerking oor die gifjanne en duisendpootfoto wat ek geplaas het. Ek't iewers gelees dat die mooie Afrikaans vir Assassin Bugs(ken jy hulle?) blykbaar Gifjan is. As jy al deur een van hulle bygekom is sorg mens dat jy BAIE versigtig omgaan met hulle om nie aan die ontvangkant van sy skerpkant te kom nie

Views: 53

Reply to This

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html