Middag almal. 'n Paar vriende het gevra hoe ek die kleurvolle piramide gedoen het. 'n Foto van kleurvolle materiaal. Photoshop CS5 Extended, het bo 'n 3D funksie. Kliek daar en kies New Shape from layer - Cone. Flatten image. Die cone met patroon verskyn nou op 'n wit agtergrond. Kies een kleurskakering en verf dit bo en 'n ander onder om cone (soos 'n vignette). Kies dan Filter-distort-Ripple-Stylize-Extrude-Pyramids (Random 30 pixels). Hoop dit maak sin en verskoon al die goeie Afrikaans.

Views: 99

Reply to This

Replies to This Discussion

Dankie Doretha jy is 'n ster! Ons waardeer jou moeite.

Dankie Doretha, dit is baie interessant, maar te ingewikkeld vir my. Miskien eendag!!

Plesier Anita.

Anita du Toit said:

Dankie Doretha jy is 'n ster! Ons waardeer jou moeite.

Willie, ek het geen opleiding in PS nie en leer maar so speel speel. Jy kan gerus probeer. Dit is baie lekker.

Willie Schoombee said:

Dankie Doretha, dit is baie interessant, maar te ingewikkeld vir my. Miskien eendag!!

Dankie vir die deel Doretha

Reply to Discussion

RSS

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html