Hulp vir Igno gou asb skolers!!!!!!!!!!!!!!

Liewe maats

Twee vragies:

  1. Is daar enige een van julle wat die Mozilla Firefox ver 52 tans gebruik as "browser" ? Indien wel, het julle ook die probleem dat daar 'n boodskap op kom by "log in" wat sê : "This connection is not secure login. Entered here could be compromised"
  2. Is daar enige een van julle wat weer die "confirm you are not a robot" versoek kry? Dit kom by my op as ek Explorer gebruik en kam glad nie krit nie. Vanoggend se twee fotos het ek met 'n massa gesukkel gelaai gekry

Gee asb terug voering asap? Igno en Nico probeer help met die probleem maar ons weet nie of dit 'n probleem net by my is en of daar van julle is wat ook sukkel nie

Dankie vir julle terug voer

Views: 54

Reply to This

Replies to This Discussion

Hallo Elna. Ek het net eenmaal die I am not a robot gekry. Krit het nie deurgegaan en het toe 2xmaal deurgegaan. Dit het stadig gegaan, daarom het ek nie eintlik gekrit nie. Vandag weer beter.

Elna ja ek het al by vorige geleenthede gesê dat my sekuriteitstelsel my somtyds gladnie wil toelaat by Fotoskool nie met die boodskap dat die webwerf onveilig is en dat my privaatheid in gedrang kom, dan blokkeer my sekuriteitstelsel dit. Ek het dit reeds met Igno sommer per E-pos ook opgeneem. Nr 2 het ek nog nie ervaar nie. Groetnis! 

Hello Elna ek gebruik firefox weet nie watter # nie maar ek kry ook van tyt tot tyd die boodskappe. Jy kan egter albei oorbrug deur net deur die ID proses te gaan dit is n baie maklike proses. As ek reg onthou is daar n Ikoon regs bo druk dit en dan verskyn daar ses vensterjies wat n vraag vra antwoord en confirm jy dit regs onder waarna jy geen probleme sal he nie. Die not secure een het lanklaas by my voorgrkom en kan nie regtig onthou hoe ek dit oorbrug het nie  groete Gabriel

Reply to Discussion

RSS

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html