My Canon 650 D gistraand  01h45 uit my huis verwyder saam met flatscreen...ek worry nie oor tv maar huil oor my kamera!! Gelukkig het hul nie in ons slaapkamer gekom nie...teen tyd wat ons my pistool uit het was hul klaar weg...ook dalk maar goed..

Views: 116

Reply to This

Replies to This Discussion

Ag neeee, ek is so jammer Karen!

Dankie Ters...groooooot geskrik toe ons hoor hul is in ons huis...dankbaar dat ons lewe ,,en darem nie laptop en fotos ook verloor soos Pierre nie...vandag gaan prys..nuwe 700D is R12000

Jammer om dit te hoor - maak mens sommer goed de muhr in as so iets gebeur - Pierre het ook deurgeloop

WEET PRESIES HOE JY VOEL.  STERKTE.

Reply to Discussion

RSS

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html