Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
So pas Nikon D90 gekoop, maar soek hulp met die neem van kinders (aktief nie studio) & insekte ook blomme. Watter lense? En hoe?
Tags:
Permalink Reply by Peter on August 16, 2012 at 10:50pm Elsa,
Met kinders wat aktief is sa jy 'n vinnige sluiterspoed moet gebruik om die aksie te vries, zoom lens sal baie handig wees en dan baie geduld. Vir insekte en blomme bele in 'n goeie makro lens. Nikon se eie 105mm is uitstekend dan is daar die van Tamron in 90mm & 180mm en die 105mm, 150mm en 180mm - nie seker of hy 180mm nog gemaak word- van Sigma. Almal van die lense lewer uitstekend resultate mits jy jou deel doen. 'n Driepoot is baie keer nodig vir insekte en blomme maar kan nogal lastig wees. Beweging van die onderwerp of die kamera met blomme en insekte is meestal die oorsaak van foto's wat nie skerp is. Goeie websites vir makro is Juzaphoto.com en ons eie Suid Afrikaanse outdoorphoto.co.za. Die raad is maar net 'n druppel in die emmer maar ek hoop dit help al
Permalink Reply by Elsa van Eck on August 17, 2012 at 1:21pm Peter,
Baie dankie vir jou raad. Ek doen ook môre 'n kort kursus op my kamera, dink daarna sal dit beter gaan met my fotos.
Peter said:
Elsa,
Met kinders wat aktief is sa jy 'n vinnige sluiterspoed moet gebruik om die aksie te vries, zoom lens sal baie handig wees en dan baie geduld. Vir insekte en blomme bele in 'n goeie makro lens. Nikon se eie 105mm is uitstekend dan is daar die van Tamron in 90mm & 180mm en die 105mm, 150mm en 180mm - nie seker of hy 180mm nog gemaak word- van Sigma. Almal van die lense lewer uitstekend resultate mits jy jou deel doen. 'n Driepoot is baie keer nodig vir insekte en blomme maar kan nogal lastig wees. Beweging van die onderwerp of die kamera met blomme en insekte is meestal die oorsaak van foto's wat nie skerp is. Goeie websites vir makro is Juzaphoto.com en ons eie Suid Afrikaanse outdoorphoto.co.za. Die raad is maar net 'n druppel in die emmer maar ek hoop dit help al
© 2013 Created by Igno van Niekerk.