Aan almal wat my ken........

Ek het nie 'n "laai en waaier" geword nie maar die sein hier in die berg is nie sterk nie en fotos laai is nogal 'n "mission"

Ek kekkel weer saam as ons by die huis is volgende week

Lekker kliek-kliek almal

Views: 82

Reply to This

Replies to This Discussion

More - geniet die trippie en vang jou weer wanneer julle by die huis is

Sien uit na nog mooi fotos van julle, ry maar eers lekker rond

Elna ek het ook verskoning gemaak want na die heup-operasie kan ek nie te lank by my rekenaar sit nie.  Ek loer maar so kort-kort in.  

Reply to Discussion

RSS

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html