Goeie middag fotoskolers

Verbeterde landskap fotografie. Onder is n aanhaling uit Rob Shepard se boek-Lanscape Photography from snapshots to Great Shots.

One of the deadliest traps for good landscape composition is to center things within your viewfinder. This can mean a centered horizon ,a centered boulder, a centered tree, centered flowers or what is a  strong visual element in the middle of your picture area. I wont tell you that a centered composition will never work – sometimes it does. But most of the time it is a wrong way of composing a landscape, and is not very effective.

Researchers have actually done some studies on how people look at pictures. They used cameras to map the eye movement of a viewer across different images that were used for the test. The researchers discovered that when an image was strongly centered viewers had a tendency to look at the most centered part of the scene and not look much at the rest of the image. They quickly got bored with the photograph and wanted to move on. When the image had strong pictorial elements (such as a horizon or a strong subject) away from the center of the picture, researchers discovered that the viewers tended to look all over the picture, they spent more time with the image and liked the image better.

So you can  immediately see that one of the ways that you can improve your landscape pictures is to make sure that you don’t have your landscape all lined up and centered in your composition!

Plasing van jou horison is baie belangrik dit bepaal waar die klem in jou foto val. n Lae orison beklemtoon jou agtergrond terwyl hoe horizon jou voorgrond beklemtoon. n Stukkie pitkos vir al die landskap fotograwe.

Ek moet byvoeg ek het die landskap tema geniet  en dink dat die fotos oor die algemeen van n baie hoe standaard was.

 Bogenoemde is natuurlik nie net van toepassing op landskap fotografie nie en moet by alle fotos n oorweging wees.     Groete                    Gabriel

Views: 96

Reply to This

Replies to This Discussion

Gabriël baie dankie vir die leersame inligting.

Hallo Gabriel, goeie inligting in jou bespreking. Omdat ek ñ redelike passie het vir Landskap fotografie het ek baie gelees oor die genre. Daar is ñ paar algemene merkers wat Pro. Landskap fotograwe aanbeveel. Ek plaas dit hier om aan te sluit by jou bespreking.

Hierdie is 10 baie belangrike punte: 1. The right Light, 2. Create Balance, 3. Consider the rule of Thirds, 4. Create Visual interest., 5. Take advantage of Negative Space. 6. Look for Leading Lines, 7. Include Foreground interest, 8. Frame you Image, 9. Simplify, 10. Don't Stress Perfection. 

Punt 8 wil ek net uitlig, dit is ñ natuurlike raam waar ñ voorwerp bv. deur bome of rotse natuurlikomraam word. Dit kan nogal verwar word met ñ raampie om die foto, wat eintlik gladnie by Landskap fotografie pas nie.

My mening is dat indien hierdie merkers redelik in plek is behoort jou foto ook redelik naby aan perfek te wees. 

Ek sal nogal daarvan hou as ons Leermeesters by Fotoskool ook bietjie aan die Forum besprekings deelneem. Dankie Gabriel. Groetnis, Willie.

Willie baie dankie dit wat jy hier inbring is basies algemene reels vir landskap fotografie. en ek stem 100% met jou saam, Ek het my opinie hier gelig nie om te kritiseer nie maar eerstens om kennis te deel en tweedens om die kritiek wat ek wel gelewer het met feite te ondersteun. Ek is nie te geesdriftig oor persoonlike opinies , waar fotografies gefundeerde kommentaar beter sal vaar nie. Willie dit is vir my n leerskool  om kennis met n kundige soos jy en van die ander uit te ruil, ek dink ons almal kan baat vind daarby as meer van die skolers ook deelneem aan forum gesprekke groetnis   gabriel

Nogmaals baie dankie Willie en Gabriël 

Wat my persoonlik betref, is julle meer as welkom om my foto's uitmekaar te trek - ek is hier om te leer!

:-)

Baie dankie vir jou inset Tina jou opinie is geregverdig

Reply to Discussion

RSS

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html