Naand almal.Dink om my Sigma 120-400mm te vervang met die Nikon AF-S 70-300MM te vervang om ligter te wees,Vestaan die Nikon(die FX lens) is baie skerp en veral as dit op n crop sensor kamera gebruik word. Enige kommentaar ?

Views: 47

Reply to This

Replies to This Discussion

Onthou dat as jy hierdie lens op 'n crop sensor gebruik, jy wyehoek-vermoe inboet. Afhangende van wat jy afneem kan dit meer of minder belangrik wees. As jy dit as 'n enkellens vir toer, met argitektuur en landskappe gebruik, gaan jy die wyehoek mis, maar as jy meestal wild en voels afneem, gaan dit minder saak maak.  FX kan inderdaad op DX sensor gebruik word, maar ek sal verbaas wees as dit "skerper" op 'n DX (crop) vertoon - die lens is immers primer vir volraamkameras ontwerp - bygese, hoe-resolusie sensors (meestal volraam), mag minder vergewensgesind vir kamerabeweging wees). Jy wen wel telefoto-vermoe op die cropsensor.

Dine Potgieter said:

Dine Ja ek het ander lense wat die wyer hoeke kan doen. Die lens sal aangewend word vir voêls en wild fotos. Ek verstaan met die crop sensor word die middelste gedeelte van die lens oorheersend gebruik wat die sogenaamde "sweet spot" van die lens is wat eintlik deur 'n volraam sensor in geheel gebruik sou word.Ek wil net bietjie ligter gaan, want die Sigma is omtrent 1.5kg en daarvoor moet ek altyd n driepoot of monopoot gebruik.Die nuwe generasie nikon lense (AF-P) met die stepper motor in is seker ook 'n opsie maar die FX weergawe is omtrent R11 000-00 wat nie in my "budget" is nie.

Leon said:

Dine Potgieter said:

Onthou dat as jy hierdie lens op 'n crop sensor gebruik, jy wyehoek-vermoe inboet. Afhangende van wat jy afneem kan dit meer of minder belangrik wees. As jy dit as 'n enkellens vir toer, met argitektuur en landskappe gebruik, gaan jy die wyehoek mis, maar as jy meestal wild en voels afneem, gaan dit minder saak maak.  FX kan inderdaad op DX sensor gebruik word, maar ek sal verbaas wees as dit "skerper" op 'n DX (crop) vertoon - die lens is immers primer vir volraamkameras ontwerp - bygese, hoe-resolusie sensors (meestal volraam), mag minder vergewensgesind vir kamerabeweging wees). Jy wen wel telefoto-vermoe op die cropsensor.

Reply to Discussion

RSS

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html