VORM EN LYNE.
Dit is vir my n baie interessante tema omdat die aanvaarde skepping van veral landskap en argitektuur fotos so afhanklik daarvan is.
n Kort senopsis van die beginsel is dat om vorms en lyne in fotografie reg te gebruik dit nodig dat n mens die doel daarvan verstaan. Dit word grotendeels gebruik as elemente van komposisie.
Lyne is daar om inleiding, diepte, drie dimensionele effek en perspektief te verseker.
Vorms is uitsluitlik twee dimensionele beelde tensy daar ook lig en skaduwwe bykom om die vorms n identiteit te gee.
Dit is dus nodig om al die elemente te orweeg, en in die foto te identifiseer, om sodoende n goed gebalanseerde komposissie te skep.
Die studie van lyne en vorms in fotografie gaan veel dieper as my oppervlakige siening hierbo en ek dink fotograwe moet aangemoedig word baie meer aandag aan die studie daarvaan te gee.
Vorms sonder lyne en lyne sonder vorms is selde suksesvol. Lekker kiek Gabriel

Views: 31

Reply to This

Replies to This Discussion

ek geniet altyd jou skrywes

Reply to Discussion

RSS

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html