Ek is dankbaar vir al die kommentaar. 'n Mens kan in elke ding in die lewe kyk met oë wat 'sien' of wat nie sien nie. Die leegste leeg in die natuur dra 'n boodskap. Ek en my seun Henri, het die pad baie geniet. Dit is wonderlik om daar te stop en te luister na die stilte. Ja 'n mens kan die stilte hoor. Simon en Garfunkel se liedjie "The sound of silence". Glo my die stilte suis in jou ore. Wat 'n wonderlike plek om vrede te maak met jou Skepper en die stoflikheid van die mens. Mooi naweek aan almal Frances.

Views: 33

Reply to This

Replies to This Discussion

Dankie Frances dat jy my herhinner aan hierdie waarheid. Soms raas mens se kop so dat ons nie kan hoor wat dit is wat die "stilte" met ons praat nie.

Reply to Discussion

RSS

© 2013   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html