Nikon D810 kamera te koop(Body) Splinternuut

Nikon D810 kamera te koop(Body)

Splinternuut en het nog geen fotos geneem.

Alle toebehore en oorspronklike verpakking word saam gegee.

Klein ekstra dra tassie ingesluit asook geheue kaart.

Koper kan dit net registeer by Nikon

Kamera was in buiteland gekoop met doel om aan iemand te herverkoop en so vir koper besparing teweeg te bring. Rand is besig om ons almal dood te maak.

Koper kan in Parys afhaal of koerierkoste betaal

My prys R55000

(goedkoopste wat ek in SA kon sien was R57000 sonder tassie en geheue kaart.

Views: 79

Attachments:

Reply to This

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html